Diane Lane | |
Geboortenaam | Diane Colleen Lane |
---|---|
Geboorte | 22 Januarie 1965 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1971–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Diane Lane (gebore 22 Januarie 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Unfaithful (2002), Under the Tuscan Sun (2003), Man of Steel (2013), en Inside Out (2015).